SportSport

Foto’s: 2019 NW Interhoër is propvol gees

Die 2019 Noordwes Grootskole Interhoër is aan die kook vanoggend in Potchefstroom by die NWU McArthur Atletiekstadion met nege top skole wat teen mekaar deelneem. Vroeër was die aksie alreeds warm op die pawiljoen met die dirigente van elke skool wat met puik sang en gekoriografeerde bewegings hulle stemme dik gemaak het. Nou is dit tyd vir die …

Die 2019 Noordwes Grootskole Interhoër is aan die kook vanoggend in Potchefstroom by die NWU McArthur Atletiekstadion met nege top skole wat teen mekaar deelneem.

Vroeër was die aksie alreeds warm op die pawiljoen met die dirigente van elke skool wat met puik sang en gekoriografeerde bewegings hulle stemme dik gemaak het.

Nou is dit tyd vir die atlete om op die baan hulle beste te lewer.

Kyk die foto’s hier en hou Herald se webblad dop vir nog atletiekfoto’s:

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button