Volkies wys temperament teen HTS Witbank in NWU Prestige-reeks
Hoër Volkskool Potchefstroom se sportspanne het die afgelope naweek puik vertoon teen HTS Witbank tydens die NWU-Pukke Sportreeks. Veral die netbal en rugbyspanne het dié Mpumalanga skool ore aangesit. Uitslae: Skaak • Juniors wen 3 – 2 • Seniors wen 3.5 – 1.5 Tennis • Juniors wen 51 – 12 • Seniors verloor 29 – …

Hoër Volkskool Potchefstroom se sportspanne het die afgelope naweek puik vertoon teen HTS Witbank tydens die NWU-Pukke Sportreeks. Veral die netbal en rugbyspanne het dié Mpumalanga skool ore aangesit.
Uitslae:
Skaak
• Juniors wen 3 – 2
• Seniors wen 3.5 – 1.5
Tennis
• Juniors wen 51 – 12
• Seniors verloor 29 – 34
Seunshokkie
o.16a 0-3
1e span gelyk 0-0
Dogtershokkie
o.14A verloor 0-3
o.14B verloor 0-4
o.15A verloor 2-3
o.15B verloor 1-4
o.16A verloor 1-3
2e span wen 2-0
1e span verloor 2-3
Rugby
o.14A wen 19-12
o.14B verloor 0-5
o.15A wen 12-0
o.15B wen 12-5
o.16A wen 29 -10
o.16B wen 29-10
4e span kry punte
3e span wen 24-7
2e span wen 35-0
1e span wen 27-19
Netbal
o.14A wen 15-14
o.14B verloor 13-14
o.15A wen 25-2
o.15B wen 21-17
o.16A wen 29-2
o.16B wen 18-4
o.17A wen 24-5
o.19A wen 30-15
o.19B wen 26-7
Foto’s: Lizl Geel






