Van Zyl Smit is een van Volkies se top tennisspelers in die eerste span. Foto’s: Francois Smit
Volkies het as verdedigende Noordwes tenniskampioene in die seunsliga, die seisoen op ‘n hoë noot begin. Oorwinnings teen Rustenburg Hoërskool, Ferdies en Gimmies het Volkies onoorwonne gelaat in hulle poel en ‘n plek in die halfeindstryd verseker.
Lees meer in hierdie week (30 Mei) se uitgawe van Potchefstroom Herald.
Van Zyl Smit, Willis Viljoen, Cornel Grobler en Christopher de Freitas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.