SportSport

Foto’s: Netbal vir Afrika by Volkies se Twizza Netbaltoernooi

Volkies se Twizza-netbaltoernooi is weer kookwater hierdie naweek.

Met meer as 20 van die top skole oraloor Suid-Afrika wat op die netbalbaan sake uitspook is Hoër Volkskool Potchefstroom se Twizza Netbaltoernooi ‘n sportbyeenkoms wat nie misgeloop kan word nie.

Hierdie toernooi wat jaarliks plaasvind en die eerste een onder die Twizza-vaandel is, het weer kookwaternetbal in die koue wintersbries opgelewer met gister (Vrydag, 12 Julie) se aksie op die eerste dag.

Die plaaslike skole. Potchefstroom Gimnasium en gasheerskool, Volkskool, het hier en daar klei getrap en sal op dag 2 beter vertonings wil lewer.

Volkies se Twizza Netbaltoernooi was weer een vir die boeke met uitstaande aksie op die baan. Foto: Wouter Pienaar
Volkies se Twizza Netbaltoernooi was weer een vir die boeke met uitstaande aksie op die baan. Foto: Wouter Pienaar

Die aksie begin vandag alreeds om 08:00.

Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button