SportSport

Vat vyf Volkies!

Volkies se nommer een paar, Van Zyl Smit en Christopher De Freitas, het teen Gimmies se MC Swart en Philip Botha met 7-6 en 6-3 gewen om die wedstryd in Volkies se guns te swaai.

Vir die vyfde keer in die afgelope ses jaar is Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste tennisspan die konings van die tennisbaan in Noordwes.

Van links na regs is Christopher de Freitas, Van Zyl Smit, Willis Viljoen en Cornell Grobler. Foto: Verskaf
Van links na regs is Christopher de Freitas, Van Zyl Smit, Willis Viljoen en Cornell Grobler. Foto: Verskaf

Volkies se kwartet wat uit Van Zyl Smit, Christopher de Freitas, Willis Viljoen en Cornell Grobler bestaan, was baas teen hulle buurskool, Potchefstroom Gimnasium, in die eindstryd verlede Dinsdag om weer die Noordwesskild te lig.

Lees meer in hierdie week (22 Augustus) se Potchefstroom Herald

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button