In slegs twee dae het die bekende Potchefstroomse atleet, Nico Deerling, die reggekry om die Soweto Marathon (half-marathon in die meesters-kategorie) en Klipdriftdam Veldwedren die afgelope naweek te wen.
“Na 10 Comrades Marathons kort ek iets nuuts en opwindend. Dit raak nou vir my vervelig en ‘trail running’ is iets wat ek nou baie geniet.”
Lees meer oor Deerling se mylpale en toekomsplanne in hierdie week se Potchefstroom Herald (Donderdag, 7 November)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



