SportSport

Herman en Viv: Potch Buiteklub se veteraan rolbalpaar is soos ‘n fynproewerswyn

Herman Stange (93) en Viv Bosman (77) het op hulle gevorderde ouderdom saam hulle seksie by die NW Veterane Pare in Klerksdorp verlede Dinsdag gewen. Dit terwyl hulle teen ander spelers gespeel het wat meer as 15-30 jaar jonger as hulle is.

“Altesaam is ons 170 jaar oud. Ons kon eers nie glo dat ons gewen het nie aangesien ons net twee van die drie wedstryde gewen het. Ons algehele telling was net hoër gewees.
Ons speel regtig lekker as ‘n span saam,” vertel Viv.

Viv Bosman (77) en Herman Stange (93)

Lees die volledige storie in hierdie week se Potchefstroom Herald (14 November) waar altwee meer oor hulle verbintenis in dié sport en ervaringe in rolbal vertel. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button