Stokkies du Plessis (skrumskakel), Yaya Hartzenberg (flank en slot), Keanu Prinsloo (vaskop- en loskopstut), Malembe Mpofu (slot) en Danrich Visagie (losskakel) sluit almal by die Luiperds aan.
Die Luiperds se nuwe aanwins vir die 2020 seisoen is Eric Herbert (agterlyn en skopafrigter), Keanu Prinsloo, Yaya Hartzenberg, Malembe Mpofu, Stokkies du Plessis en Danrich Visagie. Foto: Wouter Pienaar
Die Luiperds het 2019 op ‘n hoogtepunt afgesluit met die vars nuus dat hulle ‘n klompie nuwe spelers in hulle stal vir die 2020 Supersport Uitdaagreeks en Curriebeker sal hê.
Stokkies du Plessis (skrumskakel), Yaya Hartzenberg (flank en slot), Keanu Prinsloo (vaskop- en loskopstut), Malembe Mpofu (slot) en Danrich Visagie (losskakel) sluit almal by die Luiperds aan.
Lees meer oor elke individuele speler en meer in hierdie week (5 Desember) se uitgawe van Potchefstroom Herald.
Die Luiperds se nuwe aanwins vir die 2020 seisoen is Eric Herbert (agterlyn en skopafrigter), Keanu Prinsloo, Yaya Hartzenberg, Malembe Mpofu, Stokkies du Plessis en Danrich Visagie. Foto: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.