SchoolsSportSport

Gimmies se skitterende netbalspan onder die bestes in SA gereken

Gimmies se o.16A netbalspan (2018 se o.15A-span) is by die SA Sports Awards as finalis in die beste skolespan-kategorie genomineer.

Gimmies se o.16A netbalspan (2018 se o.15A-span) is by die SA Sports Awards as finalis in die beste skolespan-kategorie genomineer. St. Benedicts’s College se roeispan het as wenners weggestap. Dié span, onder afrigting van Marike Maree en bestuur van Jackie van Rooyen, was in 2018 naaswenners van die o.15 Kay Motsepe SA Skoletoernooi en kon in Singapoer gaan deelneem. Dit was net een van verskeie hoogtepunte van die span wat nasionaal as finalis onder van die beste skolesportspanne in die land gereken is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button