Die NWU speel vanmiddag in hule eerste wedstryd van die 2020 Varsitybeker teen Tukkies op die LC de Villiers-stadion in Pretoria. Die wedstryd begin om 16:45 en kan op Supersport 1 regstreeks gevolg word. Hier is die beginspan: NWU span teen Tukkies: 1. Ruben du Plessis, 2. Gustav du Rand, 3. Matimu Manganyi, 4. Malembe Mpofu, 5. Danny du Plooy, 6. Boeta Piater, 7. Wandi Mazibuko, 8. Edmund Rheeder (kaptein), 9. Riaan Genis, 10. Maarten Holtzhausen, 11. Lincoln Daniels, 12. Nkululeko Mcuma, 13.Evardi Boshoff (onderkaptein), 14. Eugene Hare, 15. Heinrich Botha. Plaasvervangers: 16.Fanie Mare, 17.Jason Jansen, 18.Sampie Swiegers, 19. Jeandré Leonard, 20. Wihan Nel, 21. Caleb Joshua, 22. Akhona Nela, 23. Lungelo Gosa https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/69091/andre-pretorius-gesels-oor-maandag-se-varsitybekerstryd-teen-tukkies/



