SportSport

Foto’s: Volkies Prestige atletiekbyeenkoms sorg vir goeie atletiek

Die Volkies Prestige Atletiekbyeenkoms het gistermiddag by die NWU McArthur-stadion plaasgevind te midde van ligte reën en bewolkte toestande kon atlete steeds hulle talente toon.

Die Volkies Prestige Atletiekbyeenkoms het gistermiddag by die NWU McArthur-stadion plaasgevind te midde van ligte reën en bewolkte toestande kon atlete steeds hulle talente toon.

Volkies se atlete soos Mardi Swart en Wendel Osuala, was van die top sterre op die dag onder andere.

Lees meer oor die uitslae in komende week se Herald.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button