Sandri van Rooyen is een van Gimmies se top nuwe jong atlete. Foto: Wouter Pienaar
Dié 14-jarige Gimmie-blits is dalk klein en fyn gebou, maar moet nie dat dit jou flous nie – hierdie pakkie dinamiet is vol spoed. Sandri van Rooyen persoonlike bestes (dogters o.14) van 12.50 sekondes in die 100m, 25.65 sekondes in die 200m en 13.80 sekondes in die 90m hekkies getuig van haar talent.
Sandri van Rooyen is een van Gimmies se top nuwe jong atlete. Foto: Wouter Pienaar
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.