SportSport

Nuwe gesigte moet impak maak vir NWU teen UJ

Die NWU moet UJ oortuigend klop om weer 'n voet in die deur te kry.

Die NWU het vir hulle opkomende Varsitybekerstryd teen die Universiteit van Johannesburg (UJ) vanaand (Maandag, 2 Maart) op die Fanie du Toit Sportgronde vyf veranderinge aan die 23-tal vir dié moet-wen wedstryd gemaak.

Voorlangs vervang die blondekop-slot, Jeandré Leonard vir Danny du Plooy. Evardi Boshoff sal die nommer 10-trui dra terwyl Marco Donges op binnesenter sy buiging in vanjaar se kompetisie maak. Hy vervang vir AK Nela wat weens harsingskudding nie kan speel nie. Op die bank is André Fouché (flank) en Curtley Scheepers (vleuel) die ander twee nuwelinge in die 23-tal.

NWU teen UJ (spanlys)

1. Ruben du Plessis
2. Gustav du Rand
3. Matimu Manganyi
4. Malembe Mpofu
5. Jeandré Leonard
6. Chris Vermaak
7. Wandi Mazibuko
8. Edmund Rheeder (c)
9. Riaan Genis
10. Evardi Boshoff
11. Eugene Hare
12. Marco Donges
13. Lincoln Daniels
14. Lungelo Gosa
15. Chuiner v Rooyen

16. Fanie Mare
17. Jason Jansen
18. Sampie Swiegers
19. Wihan Nel
20. André Fouche
21. Caleb Louw
22. Curtley Scheepers
23. Nkululeko Mcuma

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button