'n Koerantartikel in die Herald van 7 Junie 2002, berig dat Senwespark as die beste stadion in Suid-Afrika aangewys is. Op die foto is Louis Kruger, wat sedert 1998 hoof baanopsigter is.
Met die opkomende eendag internasionale wedstryd wat tussen Suid-Afrika en Australië op Saterdag, 7 Maart op Senwespark plaasvind, is daar na die geskiedenisboeke gaan kyk.
‘n Koerantartikel in die Herald van 7 Junie 2002, berig dat Senwespark as die beste stadion in Suid-Afrika aangewys is. Op die foto is Louis Kruger, wat sedert 1998 hoof baanopsigter is.
‘n Koerantartikel in die Herald van 7 Junie 2002, berig dat Senwespark as die beste stadion in Suid-Afrika aangewys is. Op die foto is Louis Kruger, wat sedert 1998 hoof baanopsigter is. Hy is al sedert 1987 by Noordwes Krieket betrokke.
Sedertien is Senwespark al telkemale as ‘n kwaliteit en wêreldgehalte krieketstadion bestempel met Kruger wat al talle pryse ontvang het.
Louis Kruger, soos hy deesdae lyk, is sedert 1998 Senwespark se amptelike baanopsigter
Hier is ‘n 2016 artikel wat ook oor Kruger in die Herald verskyn het:
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.