MotoringSportSportSport

Stilfontein en Klerksdorp voor in Luiperds Virtueleliga

Die Luiperds virtuele liga is weer in volle swang hierdie week

NWU Mafikeng, Vryburg, Stilfontein Hurricanes, Klerksdorp, en Zeerust is die voorlopers na die tweede week van aksie in die Luiperds se virtuele liga in die mansafdeling. In die vroueliga loop Mmabatho voor met NWU Mafikeng in die tweede plek. Ondersteuners kan die Luiperds Rugby Facebookblad dophou en vir hulle gunsteling span stem. Hier is hoe sake tans staan:

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button