Die Luiperds se skolespanne het vandag, (Saterdag, 11 Spetember) in vriendskaplike wedstryde teen die Griffons gespeel in Welkom met die o.18 Cravenweek en Akademie spanne wat die onderspit delf. Die o.16 Grant Khomo span stel wel ‘n goeie 18-14 wen op teen die Griffons.
Hier is die uitslae: Akademie spanne – Luiperds 12 – Griffons 22
o.16 B (Valke span) – Luiperds 0 – Griffons 34
Craven week – Luiperds 17 – Griffons 31
Grant Khomo o.16 – Luiperds 18 – Griffons 14

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



