SportSport

Potch Gimmies se dogterskrieketspan hou aan presteer

Die dogters wen met 111 lopies met die talentvolle Elandri Janse van Rensburg wat as speler van die wedstryd aangewys word.

Gimmies se dogterskrieketspan het die afgelope Maandag (6 September) teen Impala gespeel en die een na die ander ses geslaan

Die dogters wen met 111 lopies met die talentvolle Elandri Janse van Rensburg wat as speler van die wedstryd aangewys word. Gimmies teken 233/3 lopies na 20 boulbeurte aan.

Die GSOK (Gimmie-sport Ondersteunersklub) het ook vir elke dogter in die span ’n grys keps gegee.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button