SportSport

Gimmies se netbalspanne is NW-kampioene

Al vyf spanne was deelgeneem het eindig in die top 3 van die provinsie.

Potchefstroom Gimnasium se netbalspanne het die afgelope naweek tydens die Noordwes Skole Netbalkampioenskappe in Rustenburg weer hulle hande hoog opgesteek met fantastiese konstante spel oor al hulle ouderdomsgroep.

Al vyf spanne was deelgeneem het eindig in die top 3 van die provinsie met die eerste, o.17A, 0.15A en o.14A spanne wat as NW-wenners aangekondig is. Die o.16A-span eindig as naaswenners.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button