Hier is die o.17 span heelagter van Volkies, André Zeelie, op die aanval.
Volkies se rugbyspanne het die afgelope Maandag, 13 September op tuisveld teen Hoërskool Wesvalia kragte gemeet.
Foto’s: Wouter Pienaar
Hier is die o.17 span heelagter van Volkies, André Zeelie, op die aanval.
Die o.14 span spog met ‘n 21-12 oorwinning, maar die o.15’s en o.17 span verloor hulle wedstryde 15-20 en 17-27 onderskeidelik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.
wouterpienaar01
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.