
Gimmies se o.15A netbalspan het ‘n derde plek behaal tydens die Motsepe-netbaltoernooi.
Dié netbaltoernooi is die SA kampioenskappe vir skole o.15-spanne.
Gimmies het derde geëindig in hierdie toernooi en ook sodoende R50 000 vir die skool gewen.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



