
Die 2022 Noordwes Grootskole Interhoër het vanoggend (Saterdag, 12 Februarie) skitterende aksie opgelewer met atlete wat hulle als gee by die NWU McArthur-stadion.
Talle puik uitslae is alreeds behaal met Hoërskool Rustenburg, KHS en Potchefstroom Gimnasium wat kop aan kop is in die top drie plekke.
Die atletiekaksie duur steeds voort met nog ‘n hele paar items oor voor die wenners vanmiddag gekroon word.
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
















































