SportSport

Gemengde uitslae vir Potch skole by M.L. Fick aandreeks

Die M.L Fick aandreeks het gisteraand (15 Maart) gemengde resultate vir plaaslike laerskole opgelewer. 

Die M.L Fick aandreeks het gisteraand (15 Maart) gemengde resultate vir plaaslike laerskole opgelewer.

Die gasheer van dié reeks M.L Fick se eerstespan het teen Protea Park van Rustenburg gespeel. Alhoewel die wedstryd nie in Emmies se guns geëindig het nie, was dit goeie voorbereiding vir die liga wat voorlê.

Die eindtelling vir die eerste van Emmies was 40 – 5. Tokkies se eerstespan was teen Vryheidsmonument laerskool van Vereeniging in aksie gewees.

Vir die groen en geel het dit beter gegaan, waar hulle 22 – 15 kon wen.

Met die liga wat om die draai is, het verskeie skole die geleentheid wat die aandreeks bied aangegryp om hulle spanne te toets.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button