SportSport

o/20 Luiperds wen in piesangskilwedstryd

Dié wedstryd kon 'n piesangskil wees waarop hulle kon gly. 

Die Luiperds se 0/20s het Vrydagmiddag die OP met 43-23 geklop. Alhoewel dié wedstryd ‘n piesangskil kon wees waarop hulle kon gly. In die begin van die wedstryd het die OP op hulle eie terme gespeel. Dié span hou van los, hardloop rugby. Daar was ‘n paar benoude oomblikke vir die Luiperds na ‘n paar besluitnemingsfoute. Die jong Luiperds het later beter werk gemaak om die bal te behou veral in die vaste fasette wat uiteindelik die verskil op Olenpark gemaak het. die hele voorry het hulle name op die telbord gekry. Die Luiperds lê tans vierde op die punteleer, hulle staan steeds ‘n goeie kans om na die uitkloprondtes van die SA Rugby 0/20 beker te gaan. Vanjaar se kompetisie is moeilik omdat die groep 0/20s werklik op 0/16 vlak laas ordentlike kompeterende rugby gespeel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button