ie Gimmie swemmers wat die skool by die SA's gaan verteenwoordig is van links: Michael Bernardo, Alexia Delicado, Wilona Erasmus, René Kotze, Anika Rossouw, Deidré Oliver en Jack Cameron. Tiaan Rossouw was afwesig met die neem van die foto. Foto: Verskaf
Agt swemmers van Potchefstroom Gimnasium is deel van die Noordwes skolespan wat van 26 tot 28 Maart aan die SA skole-gala gaan deelneem. Hulle is Michael Barnardo, Alexia Delicado, Jack Cameron, Wilona Erasmus, René Kotzé, Deidré Olivier, Anika Rossouw en Tiaan Rossouw.
ie Gimmie swemmers wat die skool by die SA’s gaan verteenwoordig is van links: Michael Bernardo, Alexia Delicado, Wilona Erasmus, René Kotze, Anika Rossouw, Deidré Oliver en Jack Cameron. Tiaan Rossouw was afwesig met die neem van die foto. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.