
Laerskool Bailliepark het Donderdag (21 April) in ‘n ligawedstryd teen Laerskool La Hoff van Klerksdorp te staan gekom.
Die rooi en blou moes ongelukkig die knie teen die Klerksdorpers op tuisbodem buig. Dit is ‘n wedstryd wat albei kante toe kon gaan met die eerstespan se eindtelling 21 – 22 in die besoekers se guns. Dit is nog vroeg in die seisoen en die manne van Bailliepark sal kan bou op die vertoning vir die volgende ligastryd teen ……..
Die ander uitslae is soos volg:
0/8 verloor 15 – 5
0/9A wen 17 – 15
0/9B wen 20 – 10
o/10A verloor 20 – 5
0/10B wen 42 – 0
0/11A verloor 22 – 5
0/13C wen 56 – 0
0/13B wen 19 – 10
0/13A verloor 21 – 22
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.