SportSport

Driefees vir Baillies by Olënpark

Dit was 'n driefees vir Baillie ses o/9, o/11 en o/13 spanne Saterdag (30 April) by Olënpark waar dié spanne in vriendskapllike wedstryde teen Lichtenburg en Goudkop gespeel het. 

Dit was ‘n driefees vir Baillie ses o/9, o/11 en o/13 spanne Saterdag (30 April) by Olënpark waar dié spanne in vriendskapllike wedstryde teen Lichtenburg en Goudkop gespeel het.

Hierdie wedstryde het as voorwedstryde vir die Luiperds se kragmeting teen Boland gedien. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir die jong seuns om op Olënpark te speel en later die Luiperds in aksie te sien.

Die o/9s van Bailliepark het hulle wedstryd teen Lichtenburg, met 24 – 5 gewen.

Die 0/11 span het 20 – 15 teen Goudkop gewen.

BNaillies se eerstespan het Goudkop van die veld af gespeel en wen hulle wedstryd 52 – 0.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/

Related Articles

Back to top button