SportSport

Pieter de Klerk Tennisdag weer een vir die boeke

Die manswenner is Gerrit Els en die dameswenner is Lenthea Kamffer.

Die Pieter de Klerk Tennisdag het vir die 8ste keer vanjaar op Saterdag, 11 Junie by die Potchefstroom Buiteklub se tennisbane plaasgevind.

Foto’s: Wouter Pienaar

Soos gewoonlik was die aksie op die baan van top gehalte tussen die spelers wat in dubbelswedstryde teen mekaar gekompeteer het. Spelers het in pare geroteer en vir elke rondte verskillende dubbelsmaats gehad.
Die manswenner is Gerrit Els en die dameswenner is Lenthea Kamffer. Tweede by die dames is Hilda van Antwerpen. Derde plek word gesamentlik tussen Andriƫtte van den Berg en Tammy Patterson gedeel.
Tweede by die mans is Kobus Kirstein en derde is Dolf van den Bergh.

Foto: Verskaf

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button