Hier is die span wat hulle skool met ‘n bronsmedalje trots gemaak het.
Van links is: Keaton Palmer, Gregory Williams (afrigter), Tylor Koraan, Diego
Grobbelaar, Nhlanhla Moreetsi en Siyabonga Mthando. Foto: Verskaf
Promosa Primêr se o.13 basketbalspan het ‘n derde plek behaal tydens die o.13 basketbal kampioenskap wat in Oktober in Rustenburg plaasgevind het.
Dit was ook hierdie span se eerste deelname aan hierdie spele en om ‘n brons medalje te verower, getuig van die passie en talent wat hierdie jong seuns het.
Hier is die span wat hulle skool met ‘n bronsmedalje trots gemaak het. Van links is: Keaton Palmer, Gregory Williams (afrigter), Tylor Koraan, Diego Grobbelaar, Nhlanhla Moreetsi en Siyabonga Mthando. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.