Tokkies se dogterstennisspan het 'n algehele tweede plek in die Paribas tennistoernooi behaal. Foto: Verskaf
Met ‘n oorwinning in die Noordwes BNP Paribas-toernooi in die sak het Laerskool Mooirivier se dogters-en seuns tennisspanne met selfvertroue aan die BNP Paribas nasionale toernooi in Pretoria op Saterdag, 5 November deelgeneem.
Hier het hulle teen die 12 beste skole in Suid-Afrika deelgeneem.
Die dogtersspan het in die finaal gespeel en eindig algeheel 2de. Die seunsspan eindig algeheel 6de.
Laerskool Mooirivier se eerste seuns tennisspan behaal ‘n algehele sesde plek.
Tokkies se dogterstennisspan het ‘n algehele tweede plek in die Paribas tennistoernooi behaal. Foto: Verskaf
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.