
Die 2023 Noordwes Grootskole Interhoër is volstoom aan die gang vanoggend (Saterdag, 11 Februarie).
Foto’s: Wouter Pienaar en Chrisna Pienaar
Skole het alreeds uit volle bors hulle Krete gesing en kleurvolle vertonings gelewer in die hoop om die geesbeker te wen.
Die atletiekaksie het ook om 08:00 begin met atlete wat die koeler weer geniet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






























































