SportSport

Gimnasium se dogtershokkie kook

Hokkiesukses is vanjaar deel van Potchefstroom Gimnasium se DNS nadat sewe van hulle agt dogtershokkiespanne Saterdag, 17 Junie as Noordweswenners gekroon is.

Hokkiesukses is vanjaar deel van Potchefstroom Gimnasium se DNS nadat sewe van hulle agt dogtershokkiespanne Saterdag, 17 Junie as Noordweswenners gekroon is.

Al agt hierdie spanne dring ook deur na die Noordvaal kampioenskappe.

Uitslae:

  • o.14A: Gimmies wen 2-1 teen Hoërskool Rustenburg
  • o.14B: Gimmies wen 1-0 teen Hoërskool Wesvalia
  • o.15A: Gimmies wen 8-1 teen Hoërskool Brits
  • o.15B: Gimmies verloor 2-1 teen Hoërskool Rustenburg
  • o.16A: Gimmies wen 1-0 teen Hoërskool Lichtenburg
  • o.16B: Gimmies wen 2-1 teen Hoër Volkskool Potchefstroom
  • Eerste span: Gimmies wen 4-0 teen Hoërskool Lichtenburg
  • Tweede span: Gimmies wen 7-0 teen Hoër Volkskool Potchefstroom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button