Isabella Jansen en Johnny Jansen van Rensburg - Sportman en vrou van die jaar.
Berts Bricks Atletiekklub het op Vrydag, 1 Desember hulle top atlete van 2023 tydens hul jaareindfunksie vereer.
Isabella Jansen is as die damesatleet van die jaar en Johnny Jansen van Rensburg as die mansatleet van die jaar aangewys.
Jansen is ook as die damesstapper van die jaar aangewys.
Foto’s: Zelma Olivier
Isabella Jansen en Johnny Jansen van Rensburg – Sportman en vrou van die jaar.
Hier is ‘n lys van die toekennings:
Klub 250 “Dog tags”
Julie Conradie – 328,7 km’s
Tilla Dalhouzie – 297,7 km’s
Mariette Koen – 250,3 km’s
Santie Botha – 250,2 km’s
Klub 750 “Dog tags”
ZeIma Olivier – 759,1 km’s
Trofeë:
Klub 750 dames – meeste km’s
Zelma Olivier
Atleet met beste vordering
Rhea Koch en Sufran Smith
Rhea Koch en Sufran Smith – atlete met die beste vordering.
Dames stapper van die jaar
Isabella Jansen
1ste vrou Comrades
Joline Bibbey
1ste man Comrades
Jaco Barnard
Skilpad (laaste atleet van Berts Bricks wat Comrades voltooi)
Reece Alberts
Reece Alberts – Skilpad trofeë (laaste Berts Bricks atleet wat inkom op die Comrades)
Staatmaker
Theo Malan
Theo Malan – staatmaker van die jaar.
Mees inspirerende atleet
Tilla Dalhouzie
Tilla Dalhouzie – mees inspirerende atleet en het ook aan Klub 250 deelgeneem.
Ambassadeur
Santie Botha
Santie Botha – ambassadeur van die jaar en het ook aan Klub 250 deelgeneem.
Dames atleet van die jaar
Isabella Jansen
Mans atleet van die jaar
Johnny Jansen van Rensburg
Great Brick Run 1ste Vroue atleet – 21,1 km
Karle Bell
Great Brick Run 1ste Mansatleet – 21,1 km
Jacob van Rensburg
Julie Conradie het deelgeneem aan Klub 250.
Zelma Olivier het deelgeneem aan Klub 750 en ook die meeste km’s op Klub 750 behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.
wouterpienaar01
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.