SportSport

NWU klop Teine kort voor semis

Die NWU se volgende uitdaging is die halfeindrondte wat in alle waarskynlik tuis teen Pirates gespeel sal word. 

Die NWU het die afgelope naweek met 38 – 32 teen Randfontein rugbyklub geseëvier.

Die Teine, soos hulle bekend staan sou vol vertroue in die kragmeting ingekom. Die Randfonteiners was tot dusver onoorwonne in die Castle groot uitdaag liga. Die Potchefstromers het hulle op die Fanie du Toit gestuit.

Alhoewel dit ‘n goeie oorwinning is, is hoofafrigter Burger van der Westhuizen nie in sy noppies met die NWU se spel nie.

“Ons het te veel strafskoppe afgestaan, ons dissipline was nie goed gewees nie. Ons het ook nie ons kanse benut nie en baie drieë laat rond lê,” het Van der Westhuzen gesê.

Die NWU se volgende uitdaging is die halfeindrondte wat in alle waarskynlik tuis teen Pirates gespeel sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button