SportSport

Luiperds sink verder weg teen OP

Die Noordwesters gaan komende naweek teen die Pumas, een van die voorste spanne in die kompetisie, kragte meet.

Die Luiperd het die afgelope naweek hulle, SA-beker veldtog en vooruitsigte vir die eerste afdeling van die Curriebeker waarskynlik ‘n knou gegee.

Dit nadat hulle met 26 – 17 teen die OP in Gqeberha geklop is. Dit laat die Luipies tweede van laaste af op die punteleer, iets wat nie volgens Proudfoot se planne sou wees nie.

Die Noordwesters gaan komende naweek teen die Pumas, een van die voorste spanne in die kompetisie, kragte meet. Teensy hulle ‘n haas uit ‘n hoed uit trek gaan daar waarskynlik weer teleurstelling vir die Luipies wees.

Die wedstryd tussen die Luiperds en die Pumas skop Saterdag, 12 April om 15;00 op Olënpark af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button