Local newsSportSport

Ferdies Rugbytoernooi beloof opwinding

Rugbyliefhebbers kan regmaak vir ’n naweek vol aksie wanneer Ferdinand Postma Hoërskool op 22 en 23 Augustus weer hul gewilde sewes toernooi aanbied. Inskrywings is oop vir o.17- én seniorspanne.

Rugby-liefhebbers, kan die naweek van 22-23 Augustus op hulle kalenders merk.

Ferdinand Postma bied weer vanjaar hulle sewes toernooi aan. Die toernooi, is oop vir o.17 en senior spanne. Skole, klubspanne en NWU koshuisspanne word ook aangemoedig om in te skryf vir die toernooi.

“Dit is waarlik ʼn dag om te aanskou en die gemeenskap betrokke te kry ons nooi graag almal uit wat die dag saam ons wil geniet,” het Donnavan Serfontein, rugby organiseerder van Ferdies vertel.

Spanne wat belangstel om in te skryf kan Serfontein kontak vir inskrywingsvorms en meer besonderhede by dserfontein@ferdies.co.za

Die toernooi kos R800 per span, (12 spelers plus 2 x afrigters per span).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button