Spelers gee 'n paar verniet hemde aan die ondersteuners.
Die NWU het die 2026 Varsitybekerspan voor studente en personeel vandag (Donderdag, 12 Februarie) op die Potchefstroomkampus se Amfi bekendgestel.
Dit was ‘n energieke affêre waar nuwe ondersteunershemde ook bekendgestel is.
Kaartjies vir die NWU Eagles se eerste tuiswedstryd op Maandag, 23 Februarie, sal vanaf Dinsdag, 17 Februarie om 13:00 aanlyn beskikbaar wees op Quicket.
Kaartjies verkoop gewoonlik binne minute en ondersteuners sal vinnig moet spring.
Geen kaartjies sal by die hekke verkoop word nie.
Die ondersteuners vang die hemde wat gegooi word.
Die NWU Varsitybekerspan saam met die NWU gelukbringer, Eagi.
Dr. Corrie Rheeder, het die span sterkte toegewens.
Die NWU Varsitybekerspelers was in gesellige luim.
Mervyn Taylor, bestuurder van die NWU Rugbyinstituut, het die 2026 Varsitybekerspan aangekondig. Foto: Wouter Pienaar.
Spelers gee ‘n paar verniet hemde aan die ondersteuners.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.