Local newsSport
Foto’s: NW Groot-skole kompeteer vir die Inter-beker
Noordwes se Groot-skole neem tans deel aan die NW Interhoër om te bepaal watter skool die jaar die Inter-beker huistoe vat.

Die tyd het weer aangebreek vir Potchefstroom Gimnasium, Hoër Volkskool, Girls High, Boys High, Hoërskool Lichtenburg, Hoërskool Rustenburg, Klerksdorp Hoërskool en Hoërskool Wesvalia om te bepaal wie die sterkste atlete het tydens vandag se Noordwes Skole Interhoër byeenkoms by die McArthur stadion in Potchefstroom.
Aan die einde van die dag sal ons ‘n antwoord hê op almal se bespiegelinge: gaan Gimmies weer met die beker wegstap?



Dirigente:







Skole-gees:





Atlete:






Sosiaal:




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



