Gimmies deel van belangrike veldtog

Leerders van Gimnasium Hoërskool het onlangs aan ‘n dwelmbewusmakingsveldtog deelgeneem en na die provinsiale afdeling deurgedring wat op 24 Junie in Mmabatho aangebied is. Hulle het daar as die wenners uit die stryd getree. Hierdie leerders is nou op pad na die nasionale kompetisie wat van 28 tot 30 Julie in Durban sal plaasvind. Besoek …

Leerders van Gimnasium Hoërskool het onlangs aan ‘n dwelmbewusmakingsveldtog deelgeneem en na die provinsiale afdeling deurgedring wat op 24 Junie in Mmabatho aangebied is.
Hulle het daar as die wenners uit die stryd getree. Hierdie leerders is nou op pad na die nasionale kompetisie wat van 28 tot 30 Julie in Durban sal plaasvind.
Besoek die innoverende leerders se facebookblad vir meer inligting oor die veldtog by https://www.facebook.com/GimmiesYCAP/

Op die foto is Mia Schutte, Ano Fouché, Reuben Smit en Nicola van der Merwe saam met die direkteur van Empowervate (hulle bied die kompetisie aan), Amanda Blankfield-Koseff en die beoordelaars. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button