Nege Volkies in NW tennisspanne

Hoër Volkskool Potchefstroom het 'n fantastiese tennisseisoen beleef en vir dit is nege spelers met NW kleure in hulle onderskeie ouderdomsgroepe beloon.

Hoër Volkskool Potchefstroom het ‘n fantastiese tennisseisoen beleef en vir dit is nege spelers met NW kleure in hulle onderskeie ouderdomsgroepe beloon.

Nege Volkies is vir NW tennisspanne gekies. Die matriekleerders was afwesig weens die skryf van vraestelle. 

Hier is presteerders: 

o.19 seuns

· Cornell Grobler

· Christiaan Smit

o.16 seuns

· Kobus Pienaar

· Louis van Wyk

o.16 dogters

· Lisa-Mari Minnaar

· Anke Viljoen

o.14 seuns

· Schalk Pienaar

o.14 dogters

· Lése Naude

· Nicki Tromp

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button