Gimmies vs Volkies Classic Clash 2016
Volkies en Gimmies vat mekaar weer in vanjaar se FNB Classic Clash aan. Die wedstryde tussen die twee skole vind Saterdag 28 Mei op die Fanie du Toit sportgronde plaas.

Potchefstroom Herald het ‘n voorskou video gedoen oor die geleentheid.
https://www.youtube.com/watch?v=SCFnkIlCafg&feature=youtu.be