Videos
-
VIDEO: Buiteklub se Besigheidsrolballiga is hope pret onder die spreiligte
Die Potchefstroom Buiteklub se besigheidsliga was vanjaar weer uitstekend aangebied en het talle belangstelling van Potchefstromers gelok.
-
Sakekamer skattejag om die draai
Die jaarlikse Potchefstroom Tlokwe sakekamer se skattejag vind vanjaar op 9 November plaas.
-
VIDEO: Ekstase op die Bult na Wêreldbeker wen
Saterdag, 2 November, het die hele Potchefstroom saam fees gevier toe die Springbokke die Rugby Wêreldbeker huis toe gebring het.
-
Fun Q & A with the Springboks
Lighthearted interview with the Springboks as they share some squad trivia.
-
-
VIDEO: Man skiet vermeende rower in Wandellaan
Die Herald het vandag dié video gekry wat wys hoe twee vermeende rowers 'n man by die Wandellaan oorval, en…
-
VIDEO: Tannie Fien Tiedt word 100!
Tannie Fien Tiedt van Groen Wilgers Aftreeoord in Potchefstroom het die afgelope week hierdie mylpaal behaal en dit Dinsdag (8…
-
VIDEO: Dicky Daly soars to SA Junior Champs win
Local Potchefstroomer, Dicky Daly (16) recently won the inaugural SA Junior National Gliding Championship in Potchefstroom. See the video here…
-
VIDEO: Alexa Strachan verwelkom feesgangers na Aardklop 2019
Alexa Strachan, Aardklop feesbestuurder, het gisteraand (23 September) tydens die amptelike afskopfunksie van Aardklop 2019, alle feesgangers verwelkom.
-
VIDEO: Brand woed twee dae lank
Die brand wat gister onder bedwang gebring is, het vir twee dae aangehou.
-
VIDEO: Potch Volkies wys hulle nuwe bergfietsbaan
Volkies het die afgelope jaar goed aan die bou van 'n nuwe bergfietsbaan gevorder. Potch Herald het gaan loer hoe…
-
VIDEO: Pret vir die hele gesin by All Things Adventure expo
Vanaand kan daar nog lekker saam gekuier word wanneer onder andere Ray Dylan gaan optree.











