Red my lips Zumba
Curves het Donderdag deel van die Red my lips veldtog geword, deur 'n Zumba klas aan te bied vir vroue.

Curves het Donderdag deel van die Red my lips veldtog geword, deur ‘n Zumba klas aan te bied vir vroue.
Dit is gedoen om bewustheid te skep vir verkragting en vroue geweld.
https://www.youtube.com/watch?v=uzaSROgdv_g&feature=youtu.be