VIDEO: EFF val ouer aan by Hoërskool Overvaal

Nadat die Noord Gauteng hoogeregshof die besluit van LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi om 55 Engelssprekende kinders toe te laat om in Engels skool te gaan by die Afrikaansmedium Hoërskool Overvaal in Vereeniging ter syde gestel het, het EFF ondersteuners by die skool opgedaag om teen die besluit te protesteer.

Nadat die Noord Gauteng hooggeregshof die besluit van LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi om 55 Engelssprekende kinders toe te laat om in Engels skool te gaan by die Afrikaansmedium Hoërskool Overvaal in Vereeniging ter syde gestel het, het EFF ondersteuners by die skool opgedaag om teen die besluit te protesteer.

Daar is ‘n sterk polisieverteenwoordigheid by die skool, selfs dit het nie een van die betogers gekeer om ‘n ouer aan te val nie.

Regter Bill Prinsloo het bevind dat die skool nie die kapasiteit het om die leerlinge te aanvaar nie, nie om te praat om oornag in ‘n dual medium skool te verander nie.

VIDEO: Iavan Pijoos/TWITTER

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button