VIDEO: Paal wat student se been deurboor word uitgehaal
‘n Damestudent se been is Saterdagmiddag omstreeks 15:00 deur ‘n paal wat ‘n eiendomsagent bord regop hou deurboor. Hier is 'n video van toe die paal deur dokters verwyder is.

‘n Damestudent se been is Saterdagmiddag omstreeks 15:00 deur ‘n paal wat ‘n eiendomsagent bord regop hou deurboor. Hier is ‘n video van toe die paal deur dokters verwyder is.
https://www.youtube.com/watch?v=KuX1mEDkHUk&feature=youtu.be