Video: Potch Dorp se Western Vikings klop Libanese in Potchefstroom
Potch Dorp se Western Vikings Rugby League span het op Saterdag, 16 Januarie teen die manne van die Amerikaanse Universiteit van Beiroet in Potchefstroom te staan gekom – die eerste keer in Potch Dorp se geskiedenis. Die Vikings het met 52-20 geseĆ«vier. Kyk hier hoe die twee spanne sake uitgespook het op die veld as …

Potch Dorp se Western Vikings Rugby League span het op Saterdag, 16 Januarie teen die manne van die Amerikaanse Universiteit van Beiroet in Potchefstroom te staan gekom – die eerste keer in Potch Dorp se geskiedenis. Die Vikings het met 52-20 geseĆ«vier.
Kyk hier hoe die twee spanne sake uitgespook het op die veld as ook hoe hulle na die tyd ‘n kring vorm en die vriendskap van rugby uitbeeld.