VIDEO: Vermeende rowers steek bande stukkend

Vier mans het Maandagaand 26 November omstreeks 19:00 tydens, wat lyk na 'n poging tot roof, 'n voertuig se bande stukkend gesteek.

 

Vier mans het Maandagaand 26 November omstreeks 19:00 tydens, wat lyk na ‘n poging tot roof, ‘n voertuig se bande stukkend gesteek.  

Die insittendes van die voertuig wat se bande stukkend gesteek is, het vinnig van die toneel gevlug.   Die vier verdagtes in ‘n silwer voertuig het glo skote geskiet terwyl hulle die slagoffer se voertuig agterna gesit het. 

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier beskerming, het hulle reageer nadat hulle ‘n panieksein ontvang het. 

“Die verdagtes het gevlug nadat die slagoffer naby die weegbrug deur die polisie bygestaan is,” het hy gesê. 

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button