Letters
BRIEF: Noordweg-waterlek reggemaak: Baie dankie!
Vrou het names Palm Eiendomme en inwoners die munisipaliteit bedank vir die herstelwerk van 'n waterlek op Noordwegstraat.
• Ansie Fourie skryf:
Ek wil net namens Palm Eiendomme en as inwoner en gebruiker van Noordwegstraat, dankie sê dat die waterlek uiteindelik reggemaak is na vele rapportering.

Die water het soms tot in Noordwegstraat geloop. Ons hoop die herstelwerk hou nadat die munisipaliteit dit reggemaak het. Weereens, dankie.
Soos hulle sê … Keep on doing the good work!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



