School sport
-
Jannas se Mpho gekies vir SA’s
School sportMpho Ndongeni, 'n matriekleerder van Jannas is in die Gauteng-netbalspan opgeneem en sal in Augustus by die SA's in Durban…
-
Ram-landloopatlete ding in yskoue weer mee
School sportDie koue weer een Vrydag in Junie was glad nie 'n faktor vir jong atlete tydens Laerskool Randfontein se jaarlikse…
-
Ram bo teen Rappies in eerstespan-tweestryd
School sportRam-eerstespan klop Rappies 24–17 in taai tweestryd.
-
Riebeeck se Pirates vanjaar kookwater
School sportDie Hoërskool Riebeeckrand-tweederugbyspan, beter bekend as die Pirates, is kookwater en beleef 'n uitstaande 2017-seisoen.
-
Rappies se o.13B’s wen netballiga!
School sportNa ’n klipharde seisoen van oefen en sweet het Rappies se o.13B-netbaldogters die liga gewen.
-
Die beste boogskut in Gauteng is van Riebeeck
School sportDie beste skut is tydens die Gautengse Interskoleboogskietkompetisie aangewys en hy is van Riebeeckrand!
-
Riebeeck-dogtersjukskeispan deur na SA’s
School sportHoërskool Riebeeckrand se o.19-jukskeidogters is witwarm en gaan SA's toe!
-
-
Twee Riebeeckranders in Wes-Randse netbalspan
School sportSlegs 12 dogters is in dié span opgeneem waarvan twee trotse Riebeeckranders is.
-
Riebeeck klop Jannas op hokkieveld
School sportDie Riebeeck-spanne het altesaam 14 doele aangeteken.
-
Jonges maak hul merk by mini-sportdag
School sportKleintjies wys hul staal en talent tydens Laerskool Rapportryer se mini-sportdag.
-
Riebeeck-eerstes baas teen Jannas
School sportRiebeeckrand se eersterugbyspan vir 'n slag aan die wenkant teen Jannas – 'n eerste in ses jaar.











