School sport
-
Riebeeck en Jannas in groot stryd vandag
School sportRiebeeckrand en Jannas pak mekaar vandag op die rugbyveld. Kyk hier na die wedstrydtye.
-
Skaakspelers maak Rammies trots!
School sportSkaakspelers van Rammies presteer: "Hoe meer die leerders speel hoe beter word hul skaakvermoë."
-
SA se naasbeste hoogspringatleet is ‘n Janna
School sport'n Jannas-hoogspringatleet is op pad om 'n nasionale kampioen te word.
-
Riebeeck-netbalspelers leer nuwe vaardighede
NewsToernooie help Riebeeck-netbalpelers se vaardighede verbeter.
-
Riebeeck se hokkiebokkies bo!
NewsVan Bethlehem tot naby Hammanskraal, Riebeeckrand se hokkiedogters was oor die Paastyd besig om hul vaardighede op te skerp.
-
Ram se eerste SA-podiumplek in 17 jaar
NewsLaerskool Randfontein-atleet en -spiesgooier een van die bestes in SA.
-
Tien Rieranders deel van D2-netbalspan
NewsRiebeeckrand in hul noppies nadat tien netbaldogters in die D2-netbalspan opgeneem is.
-
Jannas bo op sportveld
NewsHoërskool Jan Viljoen het onlangs goeie rugby-, hokkie- en netbaluitslae behaal.
-
-
Riebeeck slaggereed vir wintersport
NewsRiebeeckrand kondig hul eerstespanne in rugby, hokkie en netbal aan.
-
Atlete maak Jannas en dorp trots
NewsVier atlete van Jannas het die skool en dorp se naam hoog gehou tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe. Een van hulle…
-
KYK: Rappies Pom Poms verower Junior-titel by Skou
NewsRappies se Pom Poms het die oë laat rek by vanjaar se Skou. Kyk video hier ...











