School sport
-
Eagles-stoeiers bring drie gouemedaljes huis toe
School sportEagles Stoeiklub het die afgelope naweek in Pretoria vyf medaljes – waarvan drie goud is – huis toe gebring.
-
Jannas-atlete blink uit by Potch-interhoër
NewsJannas het aan die jaarlikse Interhoëratletiekbyeenkoms in Potchefstroom deelgeneem en 44 medaljes huis toe gebring.
-
Riebeeck looi HTS Carel de Wet op sportveld
Local sportHoërskool Riebeeckrand was weer aan die brand in hul tweede vriendskaplike sportdag, dié keer teen HTS Carel de Wet.
-
Rappies presteer op atletiekbaan
NewsJason kan ongelukkig nie by Gauteng deelneem nie omdat hy te jonk is.
-
Riebeeck te goed vir Fochville op sportveld
Local sportHoërskool Riebeeckrand was aan die wenkant in al die sportsoorte behalwe vir een gelykopuitslag tydens 'n sportdag teen Fochville.
-
RHS again too good on athletics field
School sportRandfontein High School not only won the English schools inter-high athletics meeting in Vereeniging but 100 medals as well.
-
Nege goud uit 29 medaljes vir Riebeeck by Interhoër
Local sportRiebeeckrand het met 29 medaljes in totaal van die Interhoër in Potch teruggekeer – nege goud, nege silwer en 11…
-
Jannas-hokkie opgekikker met kursus
Local sportJannas-hokkieafrigters touwys gemaak en nuwe strategieë geleer tydens afrigtingskursus.
-
Hou dié atleet van Jannas dop
Local sportAlle oë was op Jannas-hoogspringatleet Luhallan van Ben Berg (o.19) tydens 'n interskole-atletiekbyeenkoms teen drie ander skole op eie bodem.
-
Ram se graadeentjies wys hul atletiekstaal
School sportDie tweede spesiale huissportbeenkoms vir die nuwe groep 1s by Ram geniet hul gate uit en weer 'n sukses.
-
Groot jaar vir Riebeeck-atlete voorspel
School sportLeerders van Hoërskool Riebeeckrand het net hul beste gegee en die atletiekseisoen op 'n hoë noot afgeskop tydens hul interhuisbyeenkoms.
-
Riebeeck het sy eie dogterskrieketspan
School sportVir die eerste keer het Hoërskool Riebeeckrand 'n dogterskrieketspan gehad.











